Pontius Pilatus

Pontius Pilatus
Pontius Pilatus
Ecce Homo ("Aanskou die Man"), 'n Uitbeelding deur Ciseri van Antonio van Pontius Pilatus wat 'n erg gepynigde Jesus van Nasaret voorhou aan die mense van Jerusalem

5de stadhouer van Judea
Ampstermyn
ca. 26 – 36 n.C.
Monarg Tiberius
Voorafgegaan deur Valerius Gratus
Opgevolg deur Marcellus

Persoonlike besonderhede
Gebore onbekend
Romeinse Ryk
Sterf onbekend, ná 37 n.C.
Romeinse Ryk
Eggenoot/-note onbekend, in die latere tradisie Procula

Pontius Pilatus was die stadhouer (praefectus civitatis) van die klein Romeinse provinsie van Judea vanaf 26 tot 36(?) n. C., alhoewel Tacitus geglo het dat hy die prokurator van daardie provinsie was. Volgens die Christelike Evangelies het hy die verhoor van Jesus gelei, en het die opdrag vir sy kruisiging gegee. Sy biografiese besonderhede voor en na sy pos op Judea is onbekend, maar is deur legende verskaf.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search